Oasis Kairos Bediening
Bied Aan
Die Paas Herlewings Naweek 2026
3-6 April 2026

Alles Begin om
3 April
16h00 met die “ TruLight Mobile LightHouse” Launch Op die Middel Terras
18h00: The Good Friday Gospel Revival Celebration 2026
4 April
10h00 : Prediker : Jan Cronje van Oasis Kairos –
Sang Optrede . Deur Neels en Sarie
5 April
10h00 : Prediker : JJ Olivier van Oasis Kairos
Sang Optrede . Deur Neels en Sarie
6 April
Opstandings Diens 10h00 : Prediker : Kobus Parkin van Oasis Kairos
Sang Optrede . Deur Neels en Sarie
INGANG GRATIS
Aangebied by Tameletjie Wedding Venue & Nursery, Endicott, Springs
Rigting Aanwysing
https://www.google.com/maps/dir//Tameletjie+Wedding+Venue,+58+Station+Rd,+Endicott,+1559
Kontak Ons
Ons glo in die krag van gebed. As jy deur ‘n moeilike tyd gaan of ‘n getuienis wil deel van wat God in jou lewe gedoen het, kontak ons gerus.
kerkkantoor@oasiskairos.co.za
58 Station Rd, Endicott, 1559
Find Us On:



